For a better experience please change your browser to CHROME, FIREFOX, OPERA or Internet Explorer.
Other Agricultural Vacancies / Beskikbare landbou poste

Dinamiese landboujoernalis gesoek

R0.00 (Price on call)


  • Dinamiese landboujoernalis gesoek
Description
Price : R0.00 (Price on call)
Date : 2019-06-26
Location :Pretoria

Dinamiese landboujoernalis gesoek

 

ProAgri Media is op soek na ‘n flink junior joernalis wat oor die volgende eienskappe beskik:

-Kennis van die landboubedryf

-Uitstekende skryfvermoë in Afrikaans en Engels

-Vermoë om onderhoude te doen en kort videos op te neem vir plasing op sosiale media

-Grondige kennis van die gebruik van digitale media saam met gedrukte media

-Vermoë om vinnig en op eie stoom te werk

-Geldige voertuiglisensie en eie vervoer

-Bereid om op kort kennisgewing te reis

-Verkieslik twee jaar ondervinding as landboujoernalis

-Toepaslike diploma of graad is ‘n aanbeveling

-Gretigheid om te groei en ontwikkel en nuwe projekte deur te voer

-Salaris is aanpasbaar volgens die waardetoevoeging tot ProAgri op ‘n skaal van R9 000 tot R18 000 per maand

Stuur ‘n kort lewenskets na engela@proagri.co.za en skryf vir ons waarom jy spesifiek by ProAgri wil werk. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 2 Augustus 2019.

 

 

 

Safety tips for a deal

  1. Use a safe location to meet seller
  2. Avoid cash transactions
  3. Beware of unrealistic offers

View our Disclaimer here



Location
Post your rating

Safety tips for deal
  1. Use a safe location to meet seller
  2. Avoid cash transactions
  3. Beware of unrealistic offers

View our Disclaimer here

Similiar Listings
Top